Die Smurfies: Koning Smurf

R 60.00

Description

Oupa Smurf gaan op reis. Hy gaan na ?n plant soek wat net in die verre lande groei. “Gedra julle terwyl ek weg is!” roep hy en wuif totsiens. “En moenie vergeet om die dam reg te smurf nie!” Maar wat voer Brilsmurf ? oftewel, Koning Smurf ? in die mou?

Additional information

ISBN

9781920475499

Author/Outeur

Peyo

Illustrator/Illustreerder

Peyo

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

183 x 228 mm

Weight/Massa (g)

232 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2012