Description
Onder ?n madeliefie tel Ollie ?n blou klippie op en dra dit met hom saam. Almal se vir hom om dit weg te gooi, maar Ollie is seker daarvan dat hy dit eendag nodig gaan kry. Toe hy ?n huilende dogtertjie raakloop, weet hy dat dit reg was om sy gevoel te vertrou.