Bella Beer: ?n Liggie vir Pappa

R 89.90

Description

Bella Beer en Pappa kyk na die sterretjies. Kyk net al die liggies in die donker. Toe slalpenstyd kom, wil Bella nie slaap nie. Bella is bang vir die donker. Pappa s? vir Bella dat die sterretjies heelnag skyn. Maar Bella kan nie die sterretjies van haar bed af sien nie. Ha! Wag so ?n bietjie, Pappa maak ?n plan!

Additional information

ISBN

9781920134983

Author/Outeur

An Melis

Illustrator/Illustreerder

An Melis

Pages/Bladsye

32

Dimensions/Afmetings (HxW)

230 x 270 mm

Weight/Massa (g)

384 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2013