Avonture op die plaas 9: Die Vreeslike Vo?lverskrikker

R 39.90

Description

Fanie is nie die beste vo?lverskrikker nie. Hy lyk s? vriendelik dat die kraaie niks bang vir hom is nie! Sodra boer Frans sy rug draai, vlieg hulle maar
weer die saailand in. Maar dan maak die plaasdiere ?n plan …

Additional information

ISBN

9781920660086

Author/Outeur

Isabella Camino, Delphine Lacharron

Illustrator/Illustreerder

Isabella Camino

Pages/Bladsye

16

Dimensions/Afmetings (HxW)

190 x 250 mm

Weight/Massa (g)

80 g

Format/Formaat

Paperback/Sagteband

Publication date/Publikasiedatum

2015