Arthur word ?n padda

R 49.90

Description

Arthur is net so oud soos jy. Nadat hy ?n towerboek in die solder ontdek het, beleef hy die ongelooflikste avonture. Elke keer as hy die towerformules lees, verander hy in die een of ander dier. Ontdek saam met Arthur en sy maatjie, Sarel, die wonderlike w?reld van die paddas!

Additional information

ISBN

9781920660130

Author/Outeur

Daniel Joris

Illustrator/Illustreerder

Gauthier Desimont

Pages/Bladsye

24

Dimensions/Afmetings (HxW)

215 x 255 mm

Weight/Massa (g)

106 g

Format/Formaat

Hardcover/Hardeband

Publication date/Publikasiedatum

2014